DStv Channel 403 Friday, 17 January 2025

Onderhoud: Politieke kommentator oor RNE, EFF, MK-party

Onderhoud: Politieke kommentator oor RNE, EFF, MK-party

Dit is nou ses maande sedert die vorming van die Regering van Nasionale Eenheid.

Daar was reeds talle beleidsverskille tussen die ANC en DA en interne spanning.

Aanvanklik het dit ook gelyk of die EFF en MK-party sterk bondgenote sou wees. 

Professor Pieter Duvenage het by ons aangesluit om meer insig te bied in Suid-Afrika se huidige politieke landskap.

Paid Content