DStv Channel 403 Saturday, 27 April 2024

Onderhoud: Vernuwing in die ANC

Prof. Anthoni van Nieuwkerk: “Wie gaan die vernuwingsplan implementeer?”

As die ANC wil verander sal die ouer leiers plek vir die jonger geslag moet maak.

So meen professor Anthoni van Nieuwkerk van Unisa se Thabo Mbeki Skool vir Openbare en Internasionale Aangeleenthede.

eNuus het vroeër met hom gesels oor sy indrukke van Ramaphosa se 8 Januarie-toespraak.

Paid Content