DStv Channel 403 Saturday, 20 April 2024

Onseker toekoms vir Elginvallei-grondbesetters

Een van die Elginvallei-grondbesetters sê dat haar Khoi-voorvaders oorspronklik daar gewoon het.

GRABOUW - Die lot van duisende grondbesetters in Grabouw hang in die weegskaal.

Hulle het hulle gevestig in 'n gebied in die Elginvallei wat hulle Knoflokskraal noem.

Die departement van bosbou, visserye en omgewingsake wil hê hulle moet die grond verlaat.

Paid Content