“Ontvoering nou alledaags in SA” - kriminoloog

Die agtjarige Mienkie Swart was byna die slagoffer van vier mans met duistere motiewe.

KEMPTON PARK, GAUTENG - Ontvoerings is nou 'n gevestigde misdadigde praktyk in Suid-Afrika.

Dit aldus 'n kriminoloog, wat sê ontvoerders teiken dikwels mense vir finansiële gewin.   

Dit gebeur veral in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap.     

Eugenie Gregan het met 'n ma van Gauteng gesels wie se dogter onlangs 'n noue ontkoming gehad het.

Paid Content