Ontvoerings in Kaapstad: geloofsleiers eis onmiddellike optrede

Leiers van verskillende geloofsgemeenskappe en misdaadslagoffers in Kaapstad sê hulle leef in vrees.

KAAPSTAD - Die Moslem Juridiese Raad en ander geloofsleiers wil by minister Bheki Cele weet wat die polisie doen om ontvoeringsindikate in Kaapstad te takel.

Die raad het Donderdag 'n memorandum hieroor oorhandig.

Source
eNuus

Paid Content