Oorlewende uit geboupuin in George gee nuwe hoop

GEORGE - Die redding van 'n oorlewende uit die geboupuin in George, het reddingswerkers nuwe hoop gegee.

Gabriel Guambe is Saterdag gered, na hy sedert Maandag vasgekeer was toe 'n woonstelblok ineengestort het.

You May Also Like