Oos-Kaapse jeug ontdek musiek as wapen teen geweld

GQEBERHA - Gebiede soos Gelvandale en Bethelsdorp in die noorde van Gqeberha is berug vir bendegeweld.

'n Groep leerlinge het egter 'n ligpunt in diƩ donker situasie ontdek.

Hulle is studente van 'n plaaslike musiekskool en hoop om die positiewe invloed wat musiek in hulle lewens het, na hulle gemeenskap te laat oorspoel.

Paid Content