“Op die Kaapse Vlakte is kode 39 deel van die kurrikulum”

Nog voor kinders op die Kaapse Vlakte in hulle skole leer tel en spel, word kode 39 by hulle ingedril.
Dit is die protokol wat leerlinge moet volg wanneer daar 'n skietvoorval is.
Inwoners se pleidooi vir ingryping teen bendegeweld is opnuut in die kollig.
Dit nadat 'n video wyd versprei is waarin 'n onderwyser haar Graad R-klas probeer kalm hou te midde van 'n skietery buite die Yellowwood Primary School in Mitchells Plain.
 

You May Also Like