KAAPSTAD - Na twee jaar van inperkings en beperkings weens die Covid-19 pandemie, was die hekke by feesterreine verlede jaar weer oop.
Teaterproduksies van wêreldgehalte is op Suid-Afrikaanse verhoë gesien.
Kunstenaars wat verlede jaar by kunstefeeste uitgeblink het, is Donderdagaand in Kaapstad in 13 kategorieë tydens die 13de kykNET Fiëstas vereer.