DStv Channel 403 Saturday, 27 April 2024

Ouers in rou na moord op hul vierjarige dogter

Tamia Botha se lykie is op 26 September tussen bosse op ’n skoolterrein gevind.

PAARL, WES-KAAP - Ons waarsku dat die inhoud van hierdie berig ontstellend van aard is.

Nóg 'n gemeenskap steier na die moord op 'n vierjarige meisie.

Tamia Botha se lyk is by 'n laerskool in die Paarl gevind.

Die lyk van die agtjarige Lukhololwam Mkontwana is op dieselfde dag by 'n informele nedersetting in Mitchells Plain gevind.

Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Tamia.

Paid Content