Bloemhof, Noordwes – Verteenwoordigers van Sanral by die N12 in Noordwes is op 'n hoë gereedheidsgrondslag, indien die Vaal- en Bloemhofdam hul walle oorstroom.
Dit na ernstige oorstromings in die Vaalriviergebied.
Weke se swaar reën het tot gevolg dat huise ontruim, inwoners ontwortel en eiendomme beskadig is.