Owerhede in Wes-Kaap verklaar oorlog teen onwettige vuurwapens en ammunisie

Kaapstad, Wes-Kaap - Die Stad Kaapstad sĂȘ hulle werp alles in die stryd om die toevloei van onwettige vuurwapens en ammunisie in sommige gemeenskappe in die Moederstad hok te slaan.

Volgens Wes-Kaapse owerhede was daar 'n beduidende toename in onwettige wapens in die provinsie in die afgelope paar jaar.

You May Also Like