Pa en dogter jare uitmekaar op dieselfde kleinhoewe vermoor

CENTURION - Die polisie ondersoek 'n saak van moord, poging tot moord en huisroof nadat 'n bejaarde egpaar Maandag op hul kleinhoewe naby Centurion in Gauteng aangeval is.

Die 69-jarige Jan Muller het veelvuldige beserings opgedoen en is op die toneel dood verklaar.

Sy vrou, Kitty, is ernstig in die aanval beseer.

Die gemeenskap sê hulle leef in vrees weens 'n toename in misdaad sedert grond in die omgewing onwettig beset is.

Wees gewaarsku dat die inhoud van hierdie berig ontstellend kan wees.

You May Also Like