KAAPSTAD, WES-KAAP - Dis nie 'n sportsoort wat gereeld hoofopskrifte haal nie, maar dit kry nie die Van Rhyns van Kaapstad onder nie.
Drie lede van dié gesin is op pad na Australië om Suid-Afrika by die onderwaterhokkie wêreldkampioenskap te gaan verteenwoordig.