Pa van kleuterskooljuffrou, Amber Hughes, in getuiebank tydens haar moordsaak

Die verdediging in die moordsaak teen die Amber Hughes het hul saak gesluit.

Hughes word aangekla van die moord en verkragting van die vierjarige Nada-Jane Challita in Januarie 2023.

Sy was in 'n stormagtige verhouding met die kleuter se pa, Elie.

You May Also Like