Paaldansatlete opgewonde oor stigma wat val

KAAPSTAD - Vrouesport voer al vir jare ‘n stryd om erkenning en om gelyke vergoeding en wanneer daar sekere wanopvattings oor die sport ook is, word die taak nog moeiliker.

Paaldans is een van daardie sportsoorte wat poog om dié unieke aktiwiteit op die voorgrond te plaas.

Paid Content