Paroolsake: Oorsig en gesprek

eNuus het reeds vanjaar oor talle opspraakwekkende sake berig waarvan die oortreders óf in aanmerking gekom het vir parool óf reeds daarop vrygelaat is.

Ons kyk nou na brokkies uit van ons bulletins oor van die sake waaroor daar die meeste gegons is.

Die regskenner Elton Hart was ook in die ateljee om daaroor te praat.

You May Also Like