Pendelaars in Kaapstad in hul noppies met nuwe trein ná opgraderings aan netwerk

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die Minister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga, was saam met passasiers op 'n trein van Vishoek- na Kaapstadstasie om te kyk na opgraderings aan die spoorweginfrastruktuur.

Van die treinroetes was lank vir pendelaars ontoeganklik nadat verskeie gesinne vier jaar gelede sinkhuise op van die spoorlyne gebou het.

You May Also Like