DStv Channel 403 Friday, 06 December 2024

Polisie slaan toe op vervalste goederebedryf in SA

BELVILLE, WES-KAAP - Ekonome waarsku dat die vervalste goederebedryf 'n wesenlike gevaar vir die ekonomie en belastinginvordering inhou.

Die polisie het duisende vervalste kledingstukke, skoene en handsakke in Gauteng vernietig.

En in die Wes-Kaap het hulle onlangs tydens 'n klopjag in Bellville op miljoene rand se vervalste goedere beslag gelê.

Paid Content