Die Amerikaanse regering gebruik boelietaktiek om Suid-Afrika te probeer dwing om kant te kies tussen Rusland en Oekraïne.
So sê die politieke ontleder, professor Anthoni van Nieuwkerk.
Hy meen Suid-Afrika se diplomatieke rol in Afrika is 'n bedreiging vir die Weste.