Pollie, ons gaan Maan toe!

Die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa het die Artemis-maansending met twee dae
uitgestel. Dit weens ysige weerstoestande wat lansering in Florida bemoeilik. Die vroegste moontlike lansering vir Artemis Twee is nou 8 Februarie. Vir meer hieroor gesels ons met Raoul Hodges van die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap. 

You May Also Like