Wednesday 14 December 2022 - 13:12pm POTCHEFSTROOM, 13 Desember - Dis naby genoeg aan die grootste stede van Gauteng vir 'n dagbesoek en beskik oor van die beste geriewe waarvoor sport kan vra. Potchefstroom word al meer beskou as 'n alternatiewe tuiste vir groot sportbyeenkomste.