Potchpourri lui Aardklop met drama, flair en humor in

Dis weer tyd vir Aardklop en die feesprogram is oudergewoonte volgepak met alles van drama en kabaret tot aktuele gesprekke en visuele kuns.

Die kunstefees het Dinsdag begin, en 'n eg Potchefstroomse tradisie is vanjaar vir die eerste keer by die Aardklop-program ingesluit.

You May Also Like