Prins William in SA as deel van Earthshot-week

KAAPSTAD, WES-KAAP - Volhoubare Afrika-innovasies is in die wêreldkollig danksy Earthshot-week, wat in Kaapstad plaasvind. 

Die stigter en president van die Earthshot-prys, Prins William, het die sleutelrol wat die jeug speel om omgewingsuitdagings op te los, benadruk. 

William het met president Cyril Ramaphosa by sy amptelike Genadendalwoning in Kaapstad vergader.

You May Also Like