DStv Channel 403 Friday, 26 April 2024

Probleemdiere op plase loop lig vir Jan Gun

'n Boer se skepping hou met 'n luidspreker probleemdiere van plase af weg.

BOTHAVILLE - Probleemdiere kan jaarliks miljoene rand se skade op plase aanrig.

Daarom roep talle boere nou Jan Gun se hulp in om indringers te verjaag.

Dié bobbejaan-  en roofdierverskrikker is die skepping van die boer Ernst van Zyl.

Met sy fopgeweer en effens gekruide taal duld Jan Gun geen molesmakers in wingerde, boorde, landerye en veekampe nie.

Paid Content