DStv Channel 403 Saturday, 18 January 2025

Protea-netbalspan sê hulle is gerat vir wêreldbeker

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die Protea-netbalspan gaan alles in hulle vermoë doen om te help om 'n nalatenskap vir die Wêreldbekertoernooi in Suid-Afrika én op die vasteland agter te laat.

Die toernooi sal binne enkele dae in Kaapstad begin.

Die span is tans hard aan die slyp tydens hulle finale oefenkamp in die Moederstad.

eNuus se Justin Ford het ‘n draai gaan maak.

Paid Content