Thursday 19 June 2025 - 18:32pm Die Proteas is met 'n helde-ontvangs op die O.R. Tambo-lughawe verwelkom. Honderde ondersteuners het meer as 'n uur lank in die aankomssaal gewag om die wêreldtoetskampioene geluk te wens.