Recces se stigter sterf

Die sogenaamde "vader van die spes-magte" word onthou as 'n soldaat wat deur vriend en vyand gerespekteer is. 

Die afgetrede kolonel Jan Breytenbach is Sondagmiddag ná 'n lang siekbed in die Mediclinic op George oorlede.

Hy was 91 jaar oud.

You May Also Like