DStv Channel 403 Thursday, 16 January 2025

Reddingswerkers van George-bouramp by burgersentrum vereer

Reddingswerkers van George-bouramp by burgersentrum vereer

George, Wes-Kaap - Oorlewendes van die George-bouramp eis antwoorde van die owerhede oor wat die ineenstorting van 'n halfvoltooide woonstelgebou veroorsaak het.

34 konstruksiewerkers is in Mei vanjaar dood toe die woonstelblok in duie gestort het. 

Reddingswerkers wat dae lank gespook het om lewens te red, is by George se burgersentrum vereer.

Paid Content