Regering sê plaaslike tekstielmeesterplan werp vrugte af

KAAPSTAD - Die regering tree wél op teen maatskappye wat vervalste goedere en klere vervaardig en nie aan Suid-Afrika se handelstandaarde voldoen nie. 

Die Minister van Handel en Nywerheid, Ebrahim Patel, sê danksy die Tekstielmeesterplan, wat vyf jaar gelede van stapel gestuur is, het werkskepping in die sektor aansienlik toegeneem. 

Patel het die Foschini-groep se klereaanleg in Kaapstad besoek.

Paid Content