Renosterstropery in die Krugerwildtuin: 46 dae, 35 karkasse, geen arrestasies

KRUGERWILDTUIN - 35 renosters is reeds vanjaar in die Krugerwildtuin gestroop - en nie een verdagte is al in hegtenis geneem nie.

Sanparke vrees die 2025-syfers gaan weer die kommerwekkende hoogtes van voor die Covid-19-pandemie bereik.

eNuus se Eugenie Gregan was op 'n toneel waar 'n jong swartrenosterbul onlangs vir sy horing doodgemaak is.

You May Also Like