KEMPTON PARK, GAUTENG - Suid-Afrika se atlete met Downsindroom het met 29 medaljes van die Trisomie-spele teruggekeer.
By dié spele ding sportlui mee in onder meer atletiek, swem, gimnastiek en tennis.
Suid-Afrika se 13 deelnemers het ook verskeie wêreld- en Afrika-rekords verbeter.