Wednesday 26 April 2023 - 16:11pm KAAPSTAD, WES-KAAP - Vir baie mense is briekdans net nog 'n dansvorm, maar dit is van volgende jaar af 'n Olimpiese sport. Suid-Afrika se eie mans- en vroue-briekdanskampioen is die naweek in Kaapstad gekroon.