DStv Channel 403 Wednesday, 12 February 2025

SA haal wetenskaplike mylpaal in Noord-Kaap

SA haal wetenskaplike mylpaal in Noord-Kaap

Sutherland, Noord-Kaap - Danksy 'n hipermoderne teleskoop in die Noord-Kaap kan wetenskaplikes nou ruimteraaisels begin oplos wat voorheen verborge was. 

Die multimiljoenrandse PRIME-teleskoop is in Sutherland bekendgestel. 

Sterrekundiges sal dit kan gebruik om planete wat buite ons sonnestelsel is, in meer detail te bestudeer. 

You May Also Like