SA het genoeg kos, maar verbruikers het te min geld

Kommer bestaan dat gesinne dalk kan sukkel om ‘n hele maand se kruideniersware te bekostig.

BRITS, NOORDWES - Die kragkrisis knou nie noodwendig die beskikbaarheid van kos nie, maar wel die bekostigbaarheid daarvan.

Só sê landboukenners ná hernude kommer dat die land se voedselsekerheid in gedrang is.

Hulle waarsku dat verbruikers se kosmandjies nóg kleiner en duurder gaan raak.

Paid Content