SA ikoon, Abdullah Ibrahim, vereer vir onskatbare bydrae tot musiek

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die pianis en jazzmusikant Abdullah Ibrahim word beskou as 'n ikoon wat wêreldwyd 'n bydrae van onskatbare waarde tot die ontwikkeling van musiek gelewer het.

Ibrahim is onlangs vereer as deel van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se Van Toeka Af - Living Legends Recognition-reeks.

You May Also Like