DStv Channel 403 Tuesday, 23 April 2024

SA junior-toutrekspan wéér wêreldkampioene

Geen land kon die SA-span klop nie.

HOLTEN, NEDERLAND - Suid-Afrika se Protea-toutrekspan het in Europa die junior-wêreldkampioenskap gewen.

Maar die toutrekspan is 'n unieke kombinasie: al 12 spanlede is skoolseuns van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suidwes-Kaap.

Paid Content