DStv Channel 403 Thursday, 12 December 2024

SA spring resessie vry

Statistieke Suid-Afrika het die jongste BBP-syfers Dinsdag bekend gemaak.

Die Bruto Binnelandse Produk het met 0,4% gegroei in die tweede kwartaal van die jaar.

Suid-Afrika het sodoende 'n tegniese resessie afgeweer.

Die groei word grootliks toegskryf aan die feit dat beurtkrag 161 dae laas toegepas is. 

Paid Content