DStv Channel 403 Monday, 17 February 2025

SA Toerisme teken moontlik R1 miljard-ooreenkoms met Engelse sokkerklub

Bronne na aan die Engelse Premierligasokkerklub, Tottenham Hotspur, het bevestig dat 'n borgskapooreenkoms tussen SA Toerisme en die klub binnekort gefinaliseer kan word.

Die Suid-Afrikaanse regering beplan glo om 'n ooreenkoms van byna een miljard rand met Tottenham Hotspur te onderteken in die hoop om toeriste na die land te lok.

You May Also Like