SA wynplase en olyfolie palm internasionale toekennings in

Suid-Afrika palm gereeld toekennings vir ons toerisme aantreklikhede in.

Ons is selfs deur die lesers van die Telegraph-koerant in die Verenigde Koninkryk as die wêreld se beste vakansiebestemming aangewys.

Maar het jy geweet ons is ook al vir ons wynplase en olyfolie bekroon?

You May Also Like