DStv Channel 403 Saturday, 08 February 2025

Saak teruggetrek ná fietsongeluk waarin 9-jarige sterf

BRAKPAN, GAUTENG - Meer as 'n jaar nadat 'n laerskoolseun op sy fiets deur 'n motor getref is, het sy gesin steeds nie afsluiting nie.

Michael Pretorius is op 26 Maart 2022 aan veelvuldige beserings dood.

Die bestuurder van die motor is van strafbare manslag aangekla, maar die saak is verskeie kere uitgestel en uiteindelik teruggetrek.

You May Also Like