Sanger se bordspel laat kinders KARjakker deur die Bybel

Weet jy wie was Goliat se Moses of waarmee Josef en Maria na Bethlehem gereis het?

'n Nuwe bordspeletjie toets kinders én ouers se Bybelkennis op 'n prettige manier.

"Karjakker deur die Bybel" is die breinkind van die sanger Jakkie Louw.

'n Demonstrasie van die speletjie het vir groot pret by die Woelwaters-speelarea op die Innibos-feesterrein gesorg.

You May Also Like