Friday 10 July 2026 - 18:46pm 'n Onlangse Sanlam-opname toon dat aanlyn-dobbell toenemende druk op huishoudings se begrotings plaas.Helfte van die respondente het in die afgelope drie maande geld aan dobbelary, weddenskappe of die lotery bestee het.