Thursday 19 December 2024 - 12:38pm Kaapstad, Wes-Kaap - SanParke sĂȘ misdaad in die Tafelberg Nasionale Park is besig om af te neem.Hulle skryf dit toe aan gereelde patrollies en ander veiligheidsinisitiatiewe in een van Suid-Afrika se gewildste toeristebestemmings.