DStv Channel 403 Saturday, 27 April 2024

SanParke stuur reuse opknappingsprojek van stapel

SanParke gaan R700 miljoen aan die opknapping van infrastruktuur by sommige van hul nasionale parke bestee.

Die Tafelberg Nasionale Park, die Kruger-wildtuin en die Weskus Nasionale Park is almal op die prioriteitslys.

Natuurbewaarders by die Weskus Nasionale Park sĂȘ hulle verwelkom die opgraderings.

Hulle hoop ook dat meer hulpbronne beskikbaar gestel sal word om stropery die hoof te bied.

Paid Content