Sassa-begunstigdes se frustrasie - "Dis ’n stadige nagmerrie”

KAAPSTAD - 'n Nagmerrie, 'n reuse-kopseer en 'n enorme bron van frustrasie.

Dis hoe begunstigdes die proses beskryf om hulle Sassa-goue kaarte na die nuwe Postbank-kaarte om te skakel.

Die regering het Vrydag aangekondig dat die sperdatum daarvoor van 28 Februarie tot 20 Maart verleng is.

Maar vir talle in ellelange toue is dit 'n skrale troos.   

You May Also Like