Sersant Marline, kollega Bujo wil positiewe lig in polisie-moeras wees

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vier hierdie Jeugmaand inspirerende jong polisielede wat hulle gemeenskappe uitsonderlik dien.

Een van dié lede is 'n 35-jarige sersant wat haar loopbaan as vrywilliger by die polisiekantoor in Springs in Gauteng begin het.

In 2013 het Marline Niemand, nes haar pa jare tevore, amptelik by die polisiediens aangesluit.

eNuus se Eugenie Gregan het met haar gesels.

You May Also Like