Shoprite-boereworswenner glimlag breed

Die skerp styging in die prys van beesvleis was een van die faktore wat die inflasiekoers in Julie tot die hoogste vlak in 10 maande laat opskiet het.

Dit veroorsaak dat al hoe meer Suid-Afrikaners eerder ander soorte rooivleis soos boerewors koop.

Die Shoprite-groep het die afgelope naweek die wenner van hul jaarlikse Championship-boereworskompetisie in Kaapstad aangekondig.

You May Also Like