Skilderagtige sneeutonele verskaf groot genot in die Oos-Kaap

HOGSBACK - Die sneeu het Dinsdag voortgeduur in dele van die Oos-Kaap.

Besoekers het dit geniet om in die sneeu te baljaar, maar verskeie bestuurders het beheer oor hul voertuie verloor op die gladde paaie.

You May Also Like