DStv Channel 403 Tuesday, 16 April 2024

Skool rot en kaal besteel na beurtkrag alarmstelsel pootjie

Leermiddels, 40 tafels, 70 stoele, die grassnyer, lamineerder en projektor is gesteel.

eMKHONDO, MPUMALANGA - Die nuwe skooljaar is om die draai en onderwysers regoor die land maak seker dat alles in plek is.

Teen die einde van 2022 het Mkhondo House in Mpumalanga reeds hul aankope gemaak.

Die skool met 'n hoofstroom- en remediërende kampus was gereed om kinders te verwelkom.

Maar vroeër die week, het die skoolhoof se ergste nagmerrie 'n werklikheid geword.

Paid Content